Voorverhit die oond tot 180 graden C. Plaas die hoenderstukke in ′n oondkastrol met ′n deksel. Meng die blatjang, heuning, mayonnaise, kerriepoeier en sout. Gooi dit oor die hoenderstukke, sit die deksel op en bak dit 90 minute. Haal die deksel af, skep die olie wat bo-op dryf af en plaas die perskeskywe tussen die hoenderstukke en bak dit nog 30 minute (sonder deksel). Sit dit voor met mengelslaai en rys.
KIP MET PERZIKEN EN HONING is een recept van Smulweb.nl