Appelskon

8
30-60 min -
-
0 sterren op basis van 0 stem(men)

Ingrediënten

Bereiding

Sif die dro? bestanddele saam. Vryf die margarien met die vingerpunte in tot goed gemeng (ek doen dit sommer in ′n voedselverwerker). Voeg die appel by en net genoeg melk om ′n sagte, hanteerbare deeg te maak. Meng liggies tot net gemeng. Plaas op die gesmeerde bakplaat en vorm in ′n sirkel sowat 20 cm groot. Merk in 8 stukke met ′n mes maar moenie deursny nie. Verf ′n bietjie melk oor en sprinkel suiker (kaneelsuiker) oor. Bak sowat 20 - 25 min lank of tot gaar en goudbruin van bo. Dien warm of koud op saam met botter.

Appelskon is een recept van Smulweb.nl

Dit vind je misschien ook lekker