Voorverhit die oond op 180?C. Soteer die uie en knoffel in olie tot sag. Voeg die ontbeende hoendervleis by. Skep in ′n gesmeerde oondbak. Meng die soppoeier met bietjie water, en voeg die melk by. Bring tot kookpunt terwyl aanhoudend geroer word. Geur met suurlemoensap, sout en peper. Verhit tot die mengsel kook en verdik. Skep die hoendermengsel in voorbereide bak. Meng olie, koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Voeg die eier; olie en melk by en roer tot glad. Giet oor die hoendermengsel en bak vir 25 minute of tot die kors gaar en goudbruin is.
MAKKELIJKE KIPPENPASTEI is een recept van Smulweb.nl