HOENDERLEWER SOSATIES MET BACON EN PYNAPPEL

4
20-30 min -
Bijgerecht
0 sterren op basis van 0 stem(men)

Ingrediënten

Bereiding

  • 1 Wikkel die bacon om die lewer.
  • 2 Ryg die blokkies hoenderbors, lewer en pynappelstukkies om die beurt aan sosatiestokkies.
  • 3 Meng bestandele van bedruipsel deur mekaar.
  • 4 Braai sosaties op kole terwyl jy steeds met 'n kwassie die sosaties verf met bedruipsel.

HOENDERLEWER SOSATIES MET BACON EN PYNAPPEL is een recept van Smulweb.nl

Dit vind je misschien ook lekker