Week gelatien in koue water en smelt in kookwater. Sit al die bestanddele in bak en klits saam met eierwit vir +- 15-20 min tot daar ′n bal vorm. Gooi uit in bak wat met koue water gespoel is. Laat stol en sny in blokkies. Rol blokkies in gebakte klapper.